Jack Parow in jou moeder se huisie…

Seriously been killing this Jack Parow song lately, yes I know it’s not new but I love him and Die Antwoord more and more. Awesome shiz, and local is lekker after all. ;-)

Jack Parow – Cooler As Ekke

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette.
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met.

Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats
Jy lê en wag, ek gan soek iets
Jy’s ice tea, ek’s witblits
Jy’s lite bier, ek’s spirits
Jy’s die ou met die new fresh look
Ek’s die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, jy koekeloer oukes
jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek’s fantasties, jy’s spasties
Ek vat an poppies, jy raak an klein kids
Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards
Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit
Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur
my styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier
jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow
meisies skree vir net “one night in parow”

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul ses

Jy rol met ‘n selfoon in jou pen
Ek rol nog met ‘n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog fokken Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
ek’s Amerika, jys Irak
ek bomb jou lat die kak slap spat
Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand
Ek’s original jy’s gecopy
Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy’s fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec.
Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het

Jack Parow bra ek’s n poes woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou fokken klere by a store
Jy dra net fokken Polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyake
Jy’s too cool for school, eks mos kief
Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief
Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys
Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case

Comments:

  1. Po says:

    Heehee for some reason, even though this song has been on blogs everywhere for months, I only bothered to listen to it this weekend. Ilove it! It cracks me up. Love the words.

    I have been making up Parowisms of my own:

    Jy eet smoked veal, ek eet polony
    Ek kry lego, jy kry ‘n pony

    ek drink black label, jy drink Lipton ice tea

    Ok lame I forgot the rest but they are quite fun to make up :)

  2. Roxilla says:

    Also only really got into him on the weekend!

    And bwhahaha – love your Parowisms Po!!

Post your own Comment

Your email address will not be published.